Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

IronLady se profiel

  • O God van ark en krip en kruis
    God van swaard en gebalde vuis
    die mensdom weet nie meer
    van U offer, die pyn en seer

    kinders bedel met oë groot
    vir hul daaglikse brood
    tog bly harte gesluit
    óns hou j[…]

  • Liefste Vallentyn,

    Soos ballonne in die wind sal my soene jou mos vind” eggo die liedjie van Janita Claassen waarna ek luister. Dit het my dadelik weer hoop vir ons gedoemde verhouding gegee. Ek móés net dad[…]

  • Golwe klou met seekatarms
    my brein flikker rooiligalarms
    liefde is in die lug
    ek reken dis alles ‘n klug
    liefde is mos nie flenters papier
    wat uit vensterraampies gluur
    of prentjies op bekers wat loer
    en s[…]

  • Ek sing my lewe ‘n loflied
    en dans ‘n tamboerslag los
    my vingers tokkel die harp se snare
    dat klanke vry in lugpoele dans
    want Gods liefde wil in my harklop
    wild galop galop galop.

  • My dink
    strek tot waar sterre wink
    my hoor
    loop ver op die melkweg se spoor
    my sien
    eindig waar die reënboog goud dien
    my doen
    laat komete en planete met mekaar versoen
    dis net my sê
    wat opdroog voor w[…]

  • Ek dwaal in grotte van gys granet
    met druppende stalagmiet
    die eggo’s van ‘n waterval
    weerklink soos ‘n skoot wat knal
    ontstuimig lop my hart as ‘n vulkaan uitbars
    die reuk van swael laat my p my tande k[…]

  • Dit is goed gestel en uitgebeeld. Ek hou baie hiervan. Kort en kragtig.