Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Koos Elsum se profiel

  • voete
    raak amper nie
    die swart konsertvloer
    bo vlieg
    ń vuil tutu*

    voete
    pomp in modder pot
    ontgin raar grondstof
    bou stene
    van elektronika

    voete
    loop werksgange
    dra moeg koppe
    dronk gedink
    oor[…]

  • maag werk
    sonder nood
    sweet bars uit
    sonder oefening
    mond droog
    sonder waternood
    brein staan stil
    bene wals
    die liefde dans

    maag werk
    uit nood
    sweet bars uit
    deur oefening
    mond is droog
    in[…]

  • sluitel draai
    gee veer krag
    aan juweel geanker wiel
    ratte draai in skaal
    naalde steek af
    die dag

    ń muur god gesig
    het beste plek
    die dag se middelpunt
    oë slaan ag
    op afskop m[…]

  • ń stof bank
    rol oor dorre veld
    vervaal die blou lig
    in rattel venster
    raam

    wind valkies
    duik vir bloekom bos
    vee draai stert
    koppe sak laag
    stof gereed

    my alleen stof pad
    is teen warrel wind
    na[…]

  • in ń rots poel water
    skitter klein helder sonnetjies
    oor blou groen seegras
    waarop vissies wei
    krappies nagkar
    werkies kry

    oor die rots skiet water
    ń spierwit laag waaronder
    blou sout suig na d[…]

  • gange verbind
    dominee voorgee kamers
    moeë kop wegkruip kamers
    leë maag vervul kamer
    warm kosmaak kamer
    ń stink nood kamer

    voete soen sag
    plank gang vloere
    wat ongehoord kraak
    as enige kalant
    skelm ka[…]

  • dis oggend donker
    tasse staan gepak
    wag vir optel
    na vertrek
    punt

    karre kruip
    teen son op
    dis spits verkeer oppad
    na vertrek
    punt

    deure waai oop
    mense tasse val
    haastig in toue oppad
    na […]

  • hande kraak
    in bruin spoel water
    sweet stroom
    vir die wat
    delf

    skep skep
    was was die skottel
    in ń gruis rant
    ontworstel rykdom
    uit die oer
    graf

    kaal klippe plaat
    bossieloos die veld
    in growe[…]

  • Dis So

    energie spoel
    in ou koper
    drade

    energie woel
    in sapiens
    synapse

    energie skok
    dooie mense
    stil masjiene
    wakker

  • bad lê
    in winter kou
    vou warm om seer
    brand skurf vel
    lyf punte
    kruikel sag

    my skruwe vuil
    week af
    brein storms
    sluimer
    op eie spoed

    my bad vat
    net een
    twee vra meng
    van onoplosbare
    ledemate[…]

  • in môre blou
    vou blaaie oop
    blink in ink
    van rekenskap

    in raadsale
    op rooi gestoeltes
    brand die druk
    middagson

    laat middag
    as donker val
    alleen huistoe
    vasgevang

  • in vroeë stryd
    strek spiere gewillig
    onbewus
    die prys

    warm bloed
    spoel skoon die gestel
    ego alleen
    die prys

    spiere trek seer
    sweet bou
    ń suur graniet
    sisteem

    baklei plesier
    grendel vas[…]

  • Skanse

    kind stamp
    val self
    oor maat
    seer

    balkie skool
    ouer eer
    in kind
    forseer

    geslagte skree
    in selfvervoer
    hero gesig
    lyne

    skares hubbel
    wen die prys
    die gevolge
    jou las

  • adagio* maat
    te stadig
    vir dans

    adagio ma non troppo*
    regverdig
    nou dans

    staccato forte*
    dans jaloers
    alleen

    * Musiek terme wat stadig (adagio), nie te stadig nie (adagio ma non troppo), skerp en[…]

  • voor gesels
    vriendskap of oorlog begin
    wat is jou naam
    ou maat?

    oë flikker toe
    oop in onkunde
    die antwoord is klanke
    die naam verlore

    lag en praat
    die dag se bestaan
    vermy die naam
    die sluitel[…]

  • in jeans
    wit tekkies
    blou hemp
    standaard aangetrek

    kleure skommel
    vry om lywe
    vermeng in gesellige
    standard vertoon

    waarboel klere kleure
    mengelmoes beweging
    ń nuwe mode gier
    in[…]

  • eeue oue mites gebore
    op yskoue berg toppe
    in donder storms
    deur stille openbarings
    word as gods wette
    in momentele sale
    op tablette gekrap

    in unieke sel struktuur
    sit vrugte aan bome
    as[…]

  • op ń grys blok sypad
    op ń leë verfblik
    sit stukkies gemors
    hoop om as vrou
    gesien te word

    hand garing uit vuil mou
    tone gesels uit gate
    ore is tarentaal blou
    hare hang olie
    die lyf kreef weg

    oë is[…]

  • blitse slaan
    in fraksie momente
    as wit lig.

    staan ń sekonde stil
    laat gaan die gewoel
    ervaar die lig.

    vind warmte
    styg in die moment
    van lig.

    want lig verdwyn
    blitsig
    in duistere chaos.

  • Laai meer