snorkblaf die wedren knal ń trop vlug as een vel saamgevoeg in spoed kruppel ou bok vreet laaste grassie staan gedoem verligting in dié trop baas tot laaste bok koppe lig op kyk, luister snuif as roggel ontsnap in voedsel strot van aanvaller en ou bok © Koos Elsum


verdwaasd kinder oë agter dik klei mure staar na army bootse, die donkerbril koppe wat doelgerig loop sonder om te groet gemaskerde soldaat oë bespied die terrein want bewegings is gevaar, kinders en stom vroue sit as klompies vleis sonder om te groet gesluierde vader oë sit geïsoleerd in moderne tuiste, maak versoeke besluite ongeag […]



in ń moderne winkelsentrum loop is ń fees van helder kleure klere ń innergeveg teen ń gekrap om bankstaat te versleg tot likwidasie status in veld pad loop lê die stof vaal oor vellies en môre se reën verwagtinge dit dwing gedagtes na kooperasie om die oeslening uit te brei na uitboer status tussen son […]



probleme in hope kook in goor mae wat skielik verklein na vrae oor waar is die privaat dan trap knyp trap op maat van die maag gesoel word trapsoenjies gesoek na ń sitplek in die privaat ń gesoek volg in benoude broek om dringende verlos geldjie te vind want duisende rande is nou goedkoop anders […]

in lang kaal gange die toilet tekens binne al die weelde, as ń primêre pleidooi teen die blink kante hang mode plakkate voor daaglikse handelsware, as ń weelde pleidooi in die middel hurk straatsmouse met kraletjie gediertetjies, as ń armoede pleidooi in die winkels dans model poppies op die mate van verkope, as ń verdienste […]

dié berg punt lok professionele rotsklimmers en roeklose amateur stappers wat ń spits wil oorwin stadig steek die son geel uit met die basis bloed rooi bo die landskap ń Kilimandjaro* punt die spits flits roekelose uitdagings kom druk verby die seer dat die bloed spat maters druk vir klein spits oorwinnings hul naels gly […]