-
J.A. Prinsloo het ‘n nuwe publikasie gemaak
Robotman
Op die hoek van Park- en Eastwoodstraat, staan n man met homself en praat.
Vlugtig vloei verkeer verby.
Dis Sondagoggend vroeg.
Met wie sou hy so staan en stry?
Mensverlate staar hy in die vêrte.
Met[…]Be the first to like this!no comments
onlangse publikasie
Robotman
- 10 Desember 2020