Brons afdeling Vandag dankbaar oor ons firmament met natuurskoon en sy atmosfeer bewoonde grondgebied permanent samewerking vir beter hemisfeer ons Noordhemel wat lewe bied saam voortleef in ons lied deel van die heelal ver van planete menigmal geskep deur Die Skepper met lig en donker dankbaar vir ons tuisland gemaak […]
Besoedelde mag Brons afdeling Hoor jy die magtige dreuning weerlig wat hard aankondig ons dank God vir ondersteuning die riviere praat mondig mens se bestaan en toekoms duister het ons na Goddelike opdrag geluister? son met volle mag warm krag wat voort stoom natuurskoon mooi met volle prag natuur wat met besoedeling […]
Besoedelde mag Brons afdeling Hoor jy die magtige dreuning weerlig wat hard aankondig ons dank God vir ondersteuning die riviere praat mondig aards bestaan se toekoms duister al het mens Goddelike opdrag gekry het ons werklik daarna geluister? son met volle mag warm krag wat voort stoom natuurskoon mooi met volle prag […]
Wraak wat vrymaak Die kragtige engin van die viersitplek vliegtuig kom met ‘n snik tot stilstand. Veronica sug. Buiten die ritmiese gedraai van die propeller is dit grafstil om haar. Sy rek haar nek om die landskap vanuit die vliegtuigvenster te aanskou. Die bosveld was nog altyd vir haar ‘n pleister vir ‘n gekneusde hart. […]
Op die Plaas “Ope Hande” n’ Ewigheid ver maak ‘n plat stukkie grond ‘n eelt op die verweerde aarde. As die reën hiér val, dan reën dit, wragtig veertig dae en veertig nagte aanéén! Maar die dróógte is meer as die reën hier, vandaar die naam “Ope Hande”, wat Stefanus de Wet sy plasie, wat […]
Brons afdeling Straat manewales Ons bly in manewales straat vriendelike, humor kwinkslag helpmekaar die taal wat ons praat elkeen se karakter gerespekteer Buurman Ree”l die straatbraai hom self gekies as mnr vermaak voor die haan kon kraai weet almal, en moet daar draai Tannie Malie wel vol fiemies maak self pap en sous Kerneels bring […]
Monodie liefdes lied Ek skryf vir jou n’ liedjie my lief melodie saamgevoeg in n’ monodie tema , jy is my hartedief aanloklike dankliedjie van vroegoggend besing ek jou skoonheid bewonder onbepaalde ware liefde omgee en ondersteun met bereidheid my lief jy is my alles… sing al jare uit bewondering vir my huweliks vrou jou […]
Watermoles Woorde 1195 Volksrust se manne is sterk oppad viswaters toe. Na ‘n harde week se werk by die Everite fabriek naby Vereeniging, verdien die manne so ‘n blaaskansie! Nie dat dit elke week gebeur nie. Nee, hierdie naweek is spésial. Douglas en sy twee vriende is almal oud leerlinge van Volksrust Hoërskool. Na […]
Magtige dreuning Brons afdeling Hoor jy die magtige dreuning weerlig wat hard ree”n aankondig ons dank God vir ondersteuning die riviere praat mondig waterfors met volle mag meer Ree”n gee krag wat voort stoom strate word riviere prag stroompies nou met bome wat oorloop dankbaar staan boer op sy plaas dominee bel […]