Juanri Brons-Gedigte âGee die hond wind!â het oupa gesĂȘ as my woorde vasgehak in my gedagtes kom lĂȘ. Whisky die brak hardloop af in die straat, maar altyd het oupa met mĂœ gepraat! âMaak ân kopskuif my kind, en troetel die plek van son en lag en wonderwerk!â Nou hoor my siel […]

Juanri Brons-Prosa Half vol in ItaliĂ« Ma sĂȘ altyd, “Jy kyk n glas of half leeg of half vol”. Haar woorde het krag gedra en die waarde van dit het ek nooit besef nie. Ma se glas het altyd vol geloop, sy fokus bewustlik op die goue randjie om elke donker wolk. Vir hĂĄĂĄr was […]

Brons Oue Duitsland Tussen die stegies staan jy in die grou. Stukkende hande het jou steen-vir-steen gebou. Vandat die son sy lig laat skyn totdat die maan in die skemerte kwyn. Vandag vier ons ân groot dag Middeleeuse gebou! Jy is vandag ân hele seshonderd jaar oud! Jou fondasie is diep en dit […]

Brons Repatriasie kadot Spyt kom te laat. Ouer gardes beweer dat ân mens eers besef wĂĄt jy gehad het wanneer jy dit nie meer het nie. Soos braai op ân Saterdag aand. Mense oorkant die blou water brĂĄĂĄi net nie! Die bekende reuk wat diep in jou klere intrek wanneer daar om die kole […]

Brons âTrots Zuid-Afrikaansâ Lande kruis en dwars gereis Deur Suide, Oos en Noord En telke male vind ek my ek mis veral my huis… Jou huis is waar jou hart is en my hart is in mĂœ land! Zuid-Afrika my hart klop sag op die maat van die polsslag in jou hand. Jou melodieâs verslawend, […]

In Ć vreemde land Brons Dis Oktobermaand in Nederland, herfs kom kruip oor die lae land. Die lig word min, die nagte lank, met ân koue bries en ân reĂ«nsang-klank. Die blare bloos nou geel en rooi, die nuwe wĂȘreld is bitter mooi. Maar vier seisoene waai deur die dag, terwyl ek na die Suid-Afrika […]

Herfsskoonmaak-tyd Brons Dis tyd om die nessie skoon te skrop, voordat Winter aan ons deur kom klop. Elke hoekie, elke gaatjie, elke kas, word hierdie herfs silwerskoon gewas. Die klerekaste word ook reggepak, al die somerklere gaan in ân sak. Winterklere word nou uitgehaal, nou lyk my kas nie meer so kaal. Die huisie ruik […]

Eendag Bitterbessie dagbreek, bitterbessie son. Ek weet dat mĂœ dag helaas ook sĂĄl kom… Diep koester ek my jongmeisiedroom Deur die wasige sluiers van die plaaswilgeboom Dans glansende pĂȘrels in sag satyn waar die vroegoggendson oor die landskap verskyn. …en ek leen solank ân ietsie uit die onskuld van die veld ân tikseltjie blou uit […]

Prosa stuk 710 woorde Ć Onbekende begin “Help! Boaz dink hy is Ć seemonster!” gil klein Tessel van agter die sitkamer bank af. Die 2-jarige Jupiter skrik sy gat af na die gil en smuit sy hele pap bakkie op die vloer neer en sit keel op, Sammie die skaaphond laat nie sy kans gly […]




