Baie dankie vir jou terugvoer.
My hele idee vir die gediggie was gebaseer op die "changeling" legendes wat jy kry in ou Ierse legendes, dis hoekom ek die titel so gekies het. Ek het bietjie gewik en geweeg maar op die ou einde besluit dit pas die beste...
Baie dankie vir jou terugvoer. My hele idee vir die gediggie was gebaseer op die "changeling" legendes wat jy kry in ou Ierse legendes, dis hoekom ek die titel so gekies het. Ek het bietjie gewik en geweeg maar op die ou einde besluit dit pas die beste...