Jongste aktiwiteit:

  • Profiel foto van Laantie le Roux

    Laantie le Roux het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Pyn
    wanneer pyn sy vat vat
    aan die gebuigde hoek
    wil ek dit vinnig inkatrol
    weer ‘n gooi maak
    verder see in
    die ottter moet dit sluk
    uitspoeg by die baken se draai
    om te sluk deur ‘n reuse haai
    hy sal pyn die spit[…]

    Pyn

    Pyn wanneer pyn sy vat vat aan die gebuigde hoek wil ek dit vinnig inkatrol weer 'n gooi maak verder see in die ottter moet dit sluk uitspoeg by die baken se draai om te sluk deur 'n reuse haai hy sal pyn die spit laat byt met flymskerp...

    lees meer
    Be the first to like this!
    no comments
  • Profiel foto van Laantie le Roux

    Laantie le Roux het ‘n nuwe publikasie gemaak

    H twee O
    wat is die antwoord?
    ek is ontbloot
    sy vuis tref
    die antwoord
    doodstil dood
    H twee O nood
    seerder seer
    standerd vyf meneer
    ‘n baadjie van leer
    my lyf bang
    H twee O het my gevang
    H twee O drup
    proefbuise[…]

    H twee O

    H twee O wat is die antwoord? ek is ontbloot sy vuis tref die antwoord doodstil dood H twee O nood seerder seer standerd vyf meneer 'n baadjie van leer my lyf bang H twee O het my gevang H twee O drup proefbuise boortens toe vol ek kry seer meneer jy beheer niemand wil...

    lees meer
    Be the first to like this!
    no comments
  • Profiel foto van Laantie le Roux

    Laantie le Roux het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Afgebaken
    tussen teer en draad
    het Hy sy verfkwas geswaai
    uitspattige geel
    uitbundige pers laat drup uitgevlok
    soos op ‘n modepop se rok
    wit witjies dartel en fladder
    met engelvlerkies wat witsag wapper
    op en af[…]

    Afgebaken

    Afgebaken tussen teer en draad het Hy sy verfkwas geswaai uitspattige geel uitbundige pers laat drup uitgevlok soos op 'n modepop se rok wit witjies dartel en fladder met engelvlerkies wat witsag wapper op en af oor kleureprag op 'n mooie dag afgebaken tussen teer en draad dis waar die...

    lees meer
    Be the first to like this!
    no comments
  • Profiel foto van Laantie le Roux

    Laantie le Roux het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Sweepslag

    sit stil!
    haar opdrag kil
    als onverstaanbaar op radiokerk

    ingewurm op ‘n sementvloer koud
    benoud

    stil! skreeugil haar stem
    op radiokerk ingestel
    vanuit haar dubbelbed

    haar riemsweep[…]

    Sweepslag

    Sweepslag sit stil! haar opdrag kil als onverstaanbaar op radiokerk ingewurm op 'n sementvloer koud benoud stil! skreeugil haar stem op radiokerk ingestel vanuit haar dubbelbed haar riemsweep lig my keel in wurg gehul van radiokerk het ek geen benul hul stamp en rits ek giggel brandpyn swiep vlietend vas teen my styg...

    lees meer
    Be the first to like this!
    no comments
  • Profiel foto van Laantie le Roux

    Laantie le Roux het ‘n nuwe publikasie gemaak

    VERPLANT
    aardsgrondgevul staan ‘n kwekerysak bolpens
    vir ‘n nuwe bestaan
    ek druk my voete in verrykte klam grond
    sodat spore kan sprei oral rond
    my bene lyf en arms groei hoog
    kopknikkend verreis my kroon
    raak aan[…]

    VERPLANT

    VERPLANT aardsgrondgevul staan 'n kwekerysak bolpens vir 'n nuwe bestaan ek druk my voete in verrykte klam grond sodat spore kan sprei oral rond my bene lyf en arms groei hoog kopknikkend verreis my kroon raak aan die blou hemelboog glimlaggend klimklouter my spore uit op 'n stukkie...

    lees meer
    Be the first to like this!
    no comments
  • Laai meer plasings

onlangse publikasie

Pyn

H twee O

Afgebaken

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed