Jongste aktiwiteit:

Pyn

Pyn wanneer pyn sy vat vat aan die gebuigde hoek wil ek dit vinnig inkatrol weer ‘n gooi maak verder see in die ottter moet dit sluk uitspoeg by die baken se draai om te sluk deur ‘n reuse haai hy sal pyn die spit laat byt met flymskerp gebit dit weer uitrol laat spoel […]

Read More

H twee O

H twee O wat is die antwoord? ek is ontbloot sy vuis tref die antwoord doodstil dood H twee O nood seerder seer standerd vyf meneer ‘n baadjie van leer my lyf bang H twee O het my gevang H twee O drup proefbuise boortens toe vol ek kry seer meneer jy beheer niemand wil […]

Read More

Afgebaken

Afgebaken tussen teer en draad het Hy sy verfkwas geswaai uitspattige geel uitbundige pers laat drup uitgevlok soos op ‘n modepop se rok wit witjies dartel en fladder met engelvlerkies wat witsag wapper op en af oor kleureprag op ‘n mooie dag afgebaken tussen teer en draad dis waar die reën eerste kon seën glyspoel […]

Read More

Sweepslag

Sweepslag sit stil! haar opdrag kil als onverstaanbaar op radiokerk ingewurm op ‘n sementvloer koud benoud stil! skreeugil haar stem op radiokerk ingestel vanuit haar dubbelbed haar riemsweep lig my keel in wurg gehul van radiokerk het ek geen benul hul stamp en rits ek giggel brandpyn swiep vlietend vas teen my styg op kom […]

Read More

VERPLANT

VERPLANT aardsgrondgevul staan ‘n kwekerysak bolpens vir ‘n nuwe bestaan ek druk my voete in verrykte klam grond sodat spore kan sprei oral rond my bene lyf en arms groei hoog kopknikkend verreis my kroon raak aan die blou hemelboog glimlaggend klimklouter my spore uit op ‘n stukkie nuwe aarde met waarde barre sanderige grond […]

Read More

MY HART

MY HART by branders wat breek verf ek ‘n bloedrooi hart op ‘n koëlronde klip uit ‘n waenhuisgrot se bek ek hou dit teen my lewenskas vas ‘n traan drup en word weg gewas soutwater spletterspat teen my skeen vêr deur die dorre Karoo dra ek my bloedrooi hart totdat die maan daaroor stap oor […]

Read More

DANS OF NIEMAND KYK NIE

DANS OF NIEMAND KYK NIE trompetterpienkpronkend basuin Distictis buccinatoria danstyd aan in my tuin naby Pretoria kwê sê ‘n geveerde grysaard van bo doen die tango kwê tussen grenadellakrulle glipgly ek gooi my lyf oor ‘n vrug soos hy dit wil hê wip-wip dans ek of niemand kyk nie in soetsuursap druppend stop bo-op my […]

Read More
wag asb.

onlangse publikasie

Pyn

H twee O

Afgebaken

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed