Jongste aktiwiteit:

Basiese Profiel

Eerste naam
Van
Geslag
INK naam

Loret

Biografie

Ek is Loret Zwarts gebore 1 Januarie 1972 en is tans woonagtig in Vierfontein , Vrystaat.

Ek is n skrywer en digter wat n verskil in Afrikaans wil maak met my ink spatsels . Ek is dertig  jaar getroud en se elke dag dankie vir God se genade. Ink is my siel wat in woorde lewendig word. My eerste twee boeke het in 2018 verskyn, iets waaroor ek net gedroom het. Ek het drie Romans uitgegee , ses digbundels en een “engelse inspirational book” vir my seun.
Ek het my eie kanker bundel uitgegee na ek in 2020 gediagnoseer is met skildklierkanker , Genade Vlerke.
Vir drie jaar is my werk agter mekaar opgeneem in die Inkspraak Bloemlesing asook vir die eerste in GHA se Suiderland bundel.
Ek het gedigte in beide Die gebed vir n Boer projekte deur NS Huis.
Ek het Storieskrywers SE voorblad Vir hul bundel geskilder en was ook algehele wenner in die lekkerdig skryf kompetisie. Ek het altesaam 26 gesamentlike bundels waarin my gedigte en kort verhale verskyn.
My gedigte is ook opgeneem in die Groot Verseboek wat n eer en voorreg is vir n digter.

Verjaarsdag

1972-01-01

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed