Jongste aktiwiteit:

profiel foto
Die Laaste Vertrek in my Huis sien kommentaar
  • @Lorraine1963
  • Oktober 13, 2017

Baie dankie, Janita... dit beteken altyd soveel as iemand geniet wat 'n mens skryf.

profiel foto
Seuntjiemens sien kommentaar
  • @Lorraine1963
  • Oktober 12, 2017

Janita... ek het ook seuntjiemense groot gemaak... het nou nog een wat vlg jaar hoërskool toe gaan. Ek het jou gedig vreeslik geniet, want hulle vang sowaar dinge aan wat net hulle alleen kan regkry!!

Ek moet erken... ek is ook maar iemand vir gedigte wat rym - en wat goeie ritme het! Baie dankie vir jou kommentaar - ek waardeer dit opreg.

profiel foto
VERGANE DROME sien kommentaar
  • @Lorraine1963
  • Oktober 11, 2017

Sad, but true!!!

profiel foto
Framboos blom die liefde sien kommentaar
  • @Lorraine1963
  • Oktober 10, 2017

Ek love hierdie gedig, Loretta... right up my ally!!

wag asb.
Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed