Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
  • dit was nooit kalwerliefde ooit
    met passie het sy lief gehad
    hul eerste soen emosievol
    in die fleur van hul samesyn
    net hul het bestaan vir mekaar
    niks anders het saak gemaak

    soos die sang van ‘n[…]

  • As ek maar kon weet

    wat voorlê vir my
    het ek donkie jare terug
    my hart gevolg

    as ek maar kon weet

    gewilliglik aan my sy
    maar toe kom lê daar ‘n brug
    en slaan met ‘n kolf

    as ek maar kon weet

    dat j[…]

  • ‘n jarelange vriendskap
    en eensklaps is alles stil
    wanneer weet ons nie
    gerigte is hul het jou opgeneem
    in die ICU is jy nou al vir twee weke
    geen oproep, geen terugkom
    soos nuut net weer verdwyn

    vriendin[…]

  • helder soos die vlamme brand
    skitter haar oë terwyl die vlamme skiet
    haar gedagtes ver vanaand
    daar waar net sy alleen hom kan bereik
    in haar koester sy die hitte
    voel sy hom styf aan haar sy

    Rooigeel[…]

  • betowerend fluweel sagte satyn
    flink sy haar kwassie heen en weer
    in die natuur bewonder sy kleine katryn
    in haar pink rokkie elke keer
    kleine diertjies en goggatjies

    op haar deursigtige bord pas dit netjies[…]

  • jy maak die winter koud onplesierig
    jou naakte liggaam onvoorsiens
    hierdie koue oggend ure
    is jy gestroop van jou klere
    wat besiel jou om mense
    so op hol te jaag

    kyk wat gebeur nou
    bring iemand klere om[…]

  • boeke is my lewe
    vir niemand sal ek bewe
    want my geliefde boek
    is God se woord
    en my woordeboek
    daarmee gaan ek akkoord

    in my sewende hemel
    sal ek wees van geluk
    terwyl woorde in my wemel
    is ek nooit nie[…]

  • Amazon commented on the post, Sirkelloop 2 maande, 3 weke gelede

    Dankie Anze, waardeer dit opreg.

  • Amazon commented on the post, Kennisse 2 maande, 3 weke gelede

    Dankie Anze vir die voorreg om te kan deelneem….

  • daar staan hy in sy vissersman gewaad,
    in sy heimwee dink hy terug
    aan eens ons geskiedenis
    en praat met homself
    was ek maar iets anders
    maar nou is ek ‘n visserman
    swoeg en sweet ek vir my gesin
    maar die[…]

  • weerloos en alleen
    geroes en jou vinne
    uitmekaar geruk
    die gekriskras steunend
    in die wind vertel vir ons
    eens was jy in die gebruik
    verlate staan jy in die vlaktes
    vergete aan eens jou harde werk
    op fotos[…]

  • ek staan op die drumpel
    van gemoedstoestande
    ervarings in lewensgroei
    terwyl besluite voorregte kry
    in omstandighede van vatbaarheid

    kennisse beweeg oor ons paaie
    geleidelik word hul deel van jou[…]

  • Amazon wrote a new post, Hulp 2 maande, 4 weke gelede

    waar sal my hulp vandaan kom
    my woorde is stom
    bring my die vrede
    hou my die skrede
    in die handpalm
    moet nie in Meester talm
    die spykers diep geslaan
    om ons sonde te beslaan
    deurboor is Sy hande
    sy[…]

  • magdom jare verder
    onder God se Almag
    beur alles na vore
    oor berge en dale
    tussen waterstrome en aarde
    klinkende simbale ramshoring basuin
    donkerwolke magtelike dreunings
    beur die son steeds na vore
    en werp[…]

  • Wanneer twee rye spore
    diep in jou gedagtes begin rol
    raak mens weg en voel so verlore
    aan die onthou dae wat steeds tol
    in gebeure wat aan my hart geruk het

    wanneer jy die reguit pad geloop het
    en mens[…]

  • wanneer die bosveld voor jou uitgestrek lê
    en die wolke krabbers saam pak
    beleef jy die grootheid van ons Vader se weë

    terwyl die druppels fyn sifreën op jou venster lê jou voertuig se wiele saggies neurie op[…]

  • Amazon en Profiel foto van DriekieDriekie is nou vriende 8 maande gelede

  • Amazon en Profiel foto van AnoAno is nou vriende 10 maande, 2 weke gelede

  • ‘n roos elke dag
    ons kan nie meer wag
    want in elke roos skuil daar soveel liefde
    begryp ons in diepte
    die passievolle belewing
    in elke foto se herlewing
    Groet ons jou in ‘n oggendgroet
    want elke roos beleef ons[…]

  • Laai meer