Sop-en-sjerrie aande âLevinia, kom sny die koek!â âWie se koek, my koek of jou koek, Katrien?â âMoenie jou stuitig hou nie, jou koek, natuurlik! Jy giggel verniet so lekker.â âHierdie sop-en-sjerrie aande moet ent kry!â âNee, hoekom Levinia?â âDie volgende dag is die ergste, jy weet mos, en my man het my al drie, vier […]
âAlmal se penne neer, die tyd is verstreke!â Laat weet meneer Le Roux. Ons almal sit ons penne neer en vinnig word die eksamen antwoorde opgeneem. Wat ân verligting, nou kan ek gaan rus. Was so benoud oor hierdie vraestel, maar gelukkig was dit glad nie so moeilik nie. Ek neem my sak en stap […]
âHelp my iemand, help my!â Sy skop weer verwoed teen die deksel van die kattebak. Ek moet myself los kry. Ineens hoor sy manstemme naderkom. Sy bly tjoepstil. Sy hoor hoe hulle nader stap, dan beweeg hulle weg. Trane loop nou oor haar wange. Sy draai haar gesig na die geroeste slot en stamp daaraan. […]
Tannie Bella woon in Madelief Tehuis vir Bejaardes. Sy sit in die gesellige televisiekamer. Tannie Bella is in ân rolstoel. Matrone het haar kniekombersie wat tannie Bella jare terug gehekel het, oor haar maer ou bene gegooi. Nou sit sy so, saam al die ander ou siele om televisie te kyk, voor middagete. Die ander […]

Schönland Roman ‘n Kort uittreksel âVlaktes!â Brett kyk om hom rond. Dis hier waar hy wil wees. Die sweet tap hom af. Hoeveel dae nog wil sy pa en die groep hulle hier hou? Sy pa wag natuurlik vir die groot oomblik. Hy kyk na sy pa, ân ou perderuiter, ou leerbaadjie en Ć ou […]
VREUGDE Dit is ân wonderlike lenteoggend. Lila is buite in haar ouma se vrolike blomtuin. Sy hoor die bure se kinders in hulle swembad baljaar. Die hondjies blaf aanhoudend; hulle is seker weer by die visdammetjie, besig om vir die visse te blaf. Die son se strale skyn sag en vul die lug met heldergeel […]
Die groot hout horlosie in ontvangs se wyser slaan oor na vyf uur. Wat ân verligting dink Lyndi, nou kan sy huis toe gaan. Dit was ân lang dag. Sy wil vinnig by die huis kom sodat sy kan regmaak vir haar eerste afspraak saam met Alex vanaand. Sy neem haar leer handsak, sit die […]
Donkerblou wolke pak saam, dit begin liggies te drup. Cindy stop in die parkeerarea en klim uit haar motor uit. Sy kyk in die blou lug in en voel die fyn druppels op haar mooi gesig val. Swaar reĂ«n is oppad en sy moet vinnig by die koffiewinkel in stap sodat haar mooi gekamde hare […]
Swart is die aarde, wit is die maan. Hier kom Kettie die vark op sy rooi fiets aan. Hy is gewapen met kettie en klip en skiet vir Doeks dat sy boepens so wip. âHierts Kettie, kyk waar jy ry!â gil skaap. Hy jaag soos die wind. Skaap het rustig langs die dammetjie gestaan en […]
ân Man strompel by die straat af en gaan sit op die asblikke buitekant ân restaurant se deur. Hy ruik die geure van die gebak en brou van die restaurant. Hy is honger maar vandag is hy so dors. âHier sit ek vandag op die asblikke in die stegie. Hulle noem my die koning, Koning […]
