Jongste aktiwiteit:

Vriendlief

Voor jou is ek net ek. Geen voorwend of skyn. Voor jou is dit maklik en vrese verdwyn My siel is soms naak, my hart openbaar. Gewilliglik kwesbaar, maar nooit in gevaar. Met jou kan ek deel wat ek self nie kan dra. Met jou kan ek deel wat geen ander verstaan. Danksy ʼn band […]

Read More

Die ek

Uit my veilige verpakking is ek gedwing in hierdie wreed besoedelde wêreld in. Om te wees wat ander wil hê En te leef soos almal my sê. Is ek geken in hierdie saak? In dinge wat ook my sou raak? Het jul gevra wat ek wil hê? Het jul gedink aan wat ek sou sê? […]

Read More

Moederloog

Vir jou wou ek veel méér nog doen. Sê en doen waarna jy dors. Maar liefde en troos is toegevou in hande gekruis oor jou bors. Langs ʼn uitgeteerde jy het ek gaan sit; Flukse hande, nou sag, in myn. Bekende, ou hande wat my eens kon heel, maar nou’s ek groot … en jy […]

Read More

Al-een

Niemand het gebel en wou niks vir my sê. Niemand het geklop en wou niks van my hê. My dae sleep verby Met niemand om te pla. Ek doen wat ek wil En niemand wat my vra. Vir niemand maak ek saak En niemand kan my raak. Geen emosies geleen. Dis alleen ek en ek […]

Read More

Amper te laat

Ek wens ek kon vir jou net mooi woorde skryf om hierdie emosies uit my lyf uit te dryf. Ek sal nooit kan vergeet, het lankal reeds vergewe. Dit moet ons mos doen S-E-W-E-N-T-I-G maal sewe. Toe jy reeds verteer was deur kanker en deur smart het ek geweet: om die dood kan ek jou […]

Read More
wag asb.
Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed