(Lees Episode 1 – 6 SAI Grahamstad) Dit het soos 7 dae en 7 nagte se treinreis gevoel om vanaf Grahamstad na Graskop in die Oos- Transvaal te reis. Daar gekom is ons weer op SAMIL 100 troepedraers gelaai en Bourkeâs Luck toe vervoer. ân Deel van Bourkeâs Luck was ân ou tering hospitaal sulke […]

Dogmor, dit was my bynaam in die weermag, maar daardie naam het eers later gekom. Soos met enige siel wat diensplig moes doen in die vroee 1980âs het ek in spanning gewag om op die troepetrein in Wellington te klim vroeg in Julie 1982. Ek het nie ân idee gehad waar Grahamstad in Suid-Afrika was […]

My oorlede Ma was ân baie wyse vrou, sy het altyd gese: âMoenie roem op jou sotlikhede nie, my kindâ. Wanneer my ouer broers met akademiese prestasies huistoe kom (nie ek nie, was ân rebel op skool) dan se my Pa: âDie kind het sy pa se verstand gekry!â My ma sou dan in die […]

Oom Piet is ân groot man, wanneer jy voor hom staan kan jy nie sien waar sy kop eindig en sy nek begin nie. So vra hy vir my om vir hom ekstra sonkragpanele op sy plaas in Namakwaland te verskaf, nie te installeer nie, want sy seun Derik gaan ân raam bou wat in […]

Ds. Matie Brink was in die vroee 1970âs die NG predikant in Ladismith Kaap. Voor hy die âpotjiekos koningâ geword het was hy bekend vir sy baie suksesvolle Kerkbasaar âveilingsâ. My Pa staan toe ewe onskuldig en kyk hoe allerhande items opgeveil word toe een van die bure vir hom kom se: Andre, het jy […]

My oorlede pa het twee broers en een suster gehad, waarvan die een jonger broer Oom Martin was. Hy was ân man wat baie lief was vir diere en sy karre en sy vrou Ina en dan sy dogter Portia of Tia soos ons haar ken, seker nie in hierdie volgorde nie. Hy het altyd […]

Dit is so die middel van 1970âs. Ons woon op ân plaas so vyftien myl of 24 kilometer vanaf Ladismith Kaap. My oudste broer Willem is in Standerd 9 of soos hulle deesdae sou se Graad 11. In die week maak my ouers en die bure beurte om âskoolkarâ te ry dorp toe, maar ons […]

My boetie Martin se as ân man eers wit spiritus drink dan is hy in sy moer. So bel Eddie my en oortuig my om vir hom ân sonkragstelsel op sy plaas naby die see te gaan installeer. Ek gaan na sy glas paleis wat omtrent 180 grade oor die Strand uitkyk. Hy vra my […]

Dit was in die dae toe dit nog baie goed gegaan het in my besigheid en ook natuurlik toe ek nog met Namibiers besigheid gedoen het, dat Anton my bel. Anton van Omkyk Boerdery….. Vandag wanneer ek ân +264 nommer op my selfoon sien antwoord ek hom nie, want ek is al te veel gevang […]

Glen is die tipe ou wat die meeste vrouens as ân groot âteddiebeerâ sal beskryf. Hy was ân blok van ân man wat nie baie gepraat het nie, maar wanneer hy praat luister almal. Hy het destyds saam met my by Waterwese en Bosbou gewerk. Glen het saam met sy vriend Andre in ân woonstel […]



