Mooi man! Hier is ek nou! Op die planeet van die liefde. Venus! Wat meer kon ek vra? Dis mos wat ek wou hĂȘ. Hoeveel aande in my lewe het ek sit en staar na die sterre, het ek saans gesit en wag dat Venus moet verskyn? Selfs as kind al het ek saans op […]
Oop Hier is sy nou op pad. Terug. Haar goed is ingepak. Haar huis verkoop. Sy kan nie glo dat alles so vinnig gebeur het nie, sy staan eintlik verstom. Amper net so vinnig soos destyds, maar hierdie keer asof in tru-rat. Daardie dag het sy gedink: nooit weer nie. Nooit weer sal sy haar […]
Dis Februariemaand. Blykbaar die maand van die liefde. Hoe romanties! Hoe lekker dat hulle ân maand aan die liefde afstaan. En tog, hoeveel van ons doen regtig iets spesiaals om hierdie maand te vier? Ek moet erken dat ek gewoonlik sommer net so terloops iets doen net om nie heeltemal niks te doen nie. En […]
Ja, dis nie net vir my ân jubeljaar nie, ek sien dit oral om my. Sommer net gister alleen kontak twee vriendinne my uit twee verskillende uithoeke van die land. Elkeen met haar eie jubelstorie. Drome wat op die onmoontlikste, ondenkbaarste maniere sommer net waar gemaak word. Amper soos wat Salomo dit in Ps 127:2 […]
My pa is dood nadat hy beesborsstuk geĂ«et het en ân stukkie been ingesluk het. Die beentjie het ân gat in sy slukderm gesteek. Ongelukkig het hulle nie dadelik besef wat die fout was nie. Hy is met ân erge pyn in sy bors dokter toe. Die dokter het hom dadelik na ân spesialis verwys […]
Karin kyk ongemaklik rond. Haar hande is in mekaar geklem. Sy skuif effens rond op haar stoel terwyl Matrone die nuwe intrekker bekendstel. âDames en here, ontmoet vir mevrou Annelie Basson, ons nuwe intrekker. Sy is ân vrou van vele talente en wil graag aktief betrokke wees hier in ons aftree-oord. Betrek haar gerus en […]
Olga is al weer amper laat vir die kerkraadsvergadering. Dit is werklik ongemaklik om nog hierdie tyd van die jaar vergaderings te hĂȘ. Dis sĂł ân gejaag en almal wil graag die jaar afsluit en regmaak vir die Kersseisoen wat voorlĂȘ. Sy verwag juis ân hele huis vol gaste. Sy voel om dit te noem […]
Petrus is baie bekommerd. Een of ander juffrou het die idee gekry om vir die kinders elkeen ân spesiale naam te gee. Dis kamtig veronderstel om een of ander goeie karaktereienskap van die kind te weerspieĂ«l, maar eintlik dink Petrus dat dit ân simpel idee is. Dit klink ook vir hom maar baie aperig, want […]
November – ân warrelwindmaand aan die einde van die jaar. ân Maand wat jou amper onverhoeds betrap, want hy voorspel Desember, vakansiemaand, krismis. As ân mens aanvanklik aan November dink, is daar eintlik niks wat jou opgewonde maak nie. Ja, dis nog lente, maar nie meer âheerlike lente, die winterâs verbyâ nie. Ook nie die […]