Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Madzi se profiel

Basiese Profiel

Eerste naam

Madi

Van

Senekal

Geslag

Vroulik

INK naam

Madzi

Biografie

Een van Liewe Jesus se Koning’s dogters, wat so nou en dan bietjie rebels raak maar altyd terug draai na my God.

‘n Mamma vir ‘n kosbare hiperaktiewe seun en vrou vir my sielsgenoot. Gek daaroor om tyd saam my twee harts’mensies te spandeer. Reis, fotografie en skryf is my passie. Dit loop soos jam op brood, altyd interesant! Ons is altyd uit op een of ander avontuur.

Verjaarsdag

1982-07-16