-
Margaret Cordier en
Roeline is nou vriende 1 jaar, 1 maand gelede
-
Margaret Cordier en
Vlooi is nou vriende 1 jaar, 2 maande gelede
-
Margaret Cordier en
Marlene Erasmus is nou vriende 2 jaar, 9 maande gelede
-
Margaret Cordier en
Wilfred Funchal is nou vriende 2 jaar, 10 maande gelede
-
Margaret Cordier en
Eleen van Deventer Vorster is nou vriende 2 jaar, 10 maande gelede
-
Margaret Cordier en
Martha is nou vriende 3 jaar, 1 maand gelede
-
Margaret Cordier en
Charleine is nou vriende 3 jaar, 1 maand gelede
-
Margaret Cordier en
Zebulon Kochk is nou vriende 3 jaar, 1 maand gelede
-
Margaret Cordier wrote a new post, NAMA-NAG ( tanka) 3 jaar, 1 maand gelede
met heimwee vanaand,
gryp my siel na jou toe terug
— waar kokers een-een
oor die vlaktes eindloos waak,
onder sterbeglinsterd lug.
MCDb. -
Margaret Cordier commented on the post, DIE LEWE IS 'N WERKLIKHEID 3 jaar, 1 maand gelede
Baie dankie Zeb. Waardeer!
-
Margaret Cordier wrote a new post, DIE LEWE IS 'N WERKLIKHEID 3 jaar, 1 maand gelede
‘n ware woestyn met nomade
ewig soekend na brood en water.
ons gaan waarlik van sand tot sand
oor duine en dale soos dronkaards
sywaarts, afwaarts en opwaarts.
MCDb. -
Margaret Cordier wrote a new post, HIERDIE WINTER 3 jaar, 1 maand gelede
verlang ek vroeg reeds
na jou somer
waar jy half kaal
uitgestrek lê in veld en vlaktes
en lafenis later latent
oor jou sal uitspan —
jy dan opspring in lewende lywe
bokspring saam met alles wat leef.
O, hoe[…] -
Margaret Cordier wrote a new post, BERUSTING. 3 jaar, 1 maand gelede
Wanneer die son soos ‘n ryp vy
keep lê in sy baan,
en met ‘n snypunt aan die ewenaar
rooiwyn skink tussen goue wingerdblaar,
word ‘n vuur kaggel die plek waar
jy anker sak en jouself
in sy hawe laat.MCDb.
-
Margaret Cordier wrote a new post, DIE VROEG-HERFSTREIN 3 jaar, 1 maand gelede
Die Vroegherfs-Trein .
In hierdie ryper, amper goud en roesrooi jare — begin ons mekaar meer opsoek as kleinode.
Pluk ons saam in verwondering en met innige genot, van die seisoen se oulaas, nog weggesteekte[…] -
Margaret Cordier wrote a new post, MY HART 3 jaar, 1 maand gelede
Vanoggend was ek my oë
met die water uit jou kom
loop nou langs riviere van jare se onthou…
Talm eers aan die oewers
van jou mond se stom.
Jou woorde is verminkte voëls,
flaminke soekend na die son.
MCDb
Eerste p[…] -
Margaret Cordier wrote a new post, AS ARGEOLOOG VAN DIE VERLEDE 3 jaar, 1 maand gelede
AS ARGEOLOOG VAN DIE VERLEDE
borsel my oë oor die landskap van gister.
Lagie op lagie word gevee
tussen strate, duine en die see.My mond mymer, hou boek —
versamel los skerwe van ‘onthou’.
Ek maak sin[…] -
Margaret Cordier wrote a new post, MY *TWANKA LIEFDE. 3 jaar, 1 maand gelede
ek loop handlangs bo-oor jou vel,
verkluim onder minder son
terwyl ek jou ervaar in jou asem
en iewers in jou hande
die maan kan vashou
met my oë.‘n trop wilde perde ry my gedagtes
uit oor jou[…] -
Margaret Cordier wrote a new post, TWYFEL 3 jaar, 2 maande gelede
Om in eenwording en ontwording eie aan jou aard,
nie ná of van die son te draai nie,
sal jy bang in jou sirkelgang
deur dag en nag eweninge,
jou op twyfel verlaat.MCDb.
-
Margaret Cordier wrote a new post, LEWE IN PAPIER 3 jaar, 2 maande gelede
wanneer water leivore loop
voel ek my eens weer klein
in ‘n skippie van papier
wat geluidloos vaar
verby piramides my stuuren verlangend na dae vol
geil beloftes van môres
wat seilspan teen die[…] -
Margaret Cordier wrote a new post, DIGTER AS MYNWERKER. 3 jaar, 2 maande gelede
Gelamp voor jou hysbak,
werk jy nagskof vanaand –in die middernagskag van taal.
Jou diepste wese is die vuur,
wat goue woorde risp,
en in are deur die rotse stuur.Met jou pen as beitel
in gange en[…] - Laai meer