Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Marieta McGrath se profiel

  • Keetmanshoop, oorstaanplek
    verbasend hoe ‘n tussenstasie
    se stof so aan jou hart kan trek
    Met my aankoms lê die hitte dik en stil
    Later, lus vir bier en Schnitzel
    stap ek stofstraat na die Schützenhaus h[…]

  • onkeerbaar krimp en swel die maan
    die grafwaartse kronkel van ons lewenspad
    onderhou deur ‘n God van liefde wat
    onkeerbaar krimp en swel die maan
    wat berei vir ons die hemelse stad
    wyl ons in ootmoed voor hom[…]

  • Blosend bestyg ons die huw’liksboot,
    ons ewigdurende skemerkelk-droom
    wat gou ‘n hersenskim word en nie skroom
    om skewe verwagtings van harte te bloot.
    Dit voel my jy’s by bak- en ek by stuurboord
    soms ruik ek n[…]

  • Ek is die kind wat in sand en stof skool toe slof
    Ek dra die wêreld se tasse op my skof
    want ‘n wolf in die bos wat langs die paadjie luier,
    is die wolweskaap wat Sondags by ons kuier
    Ek is die kind wat reeds roem[…]

  • kraletjiedruppels syfer deur die struike
    kraletjiedruppels klop skugter aan die ruite
    jou oë hang krale om my kuiltjie
    in ons kraal in ons skuilte
    lê bekoring in bekendheid
    ek borrelgly soos krale
    deur behendige v[…]