Jongste aktiwiteit:

  • Blou-oog het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Blou-oog Lid se profiel foto het verander

  • Blou-oog het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Blou-oog het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Blou-oog Lid se profiel foto het verander

  • Blou-oog Lid se profiel foto het verander

Pappa

My pa het eers ‘n rol in my lewe begin speel toe ek vyf jaar oud was. Ek het dadelik besluit ek hou nie van hom nie. Hy het ook nie baie van my gehou nie. Ek was Ouma en Oupa (aan my Ma se kant) se prinsessie en het seker die houding van een […]

Read More

Vloermoere

Vloermoere Ek kan lekker vloermoer (mooi Afrikaans vir tantrum)as ek die dag daartoe gedryf word. Gelukkig is dit nie soos ‘n tweejarige nie, want dan sal ek met harsingskudding en ‘n gebreekte been of twee moet hospitaal toe gaan. Op veertig vat die bene bietjie langer om weer heel te word. Nee, ek tjank, wat […]

Read More

Blou-oog nooi

Blou-oog nooi ‘n Leeftyd gelede sê ek vir ’n vriendin  dat ek soos God se “Blou-oog nooi” voel.  Dis nie omdat die lewe net “vriendelik” was met my nie. Ek is darem al ‘n rukkie op dié lewenspaadjie (stap al 50 toe).  Daardie woorde is al baie getoets, maar ek voel nog steeds so! Die […]

Read More
wag asb.

onlangse publikasie

Pappa

Vloermoere

Blou-oog nooi

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Blou-oog het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Blou-oog Lid se profiel foto het verander

  • Blou-oog het ‘n nuwe publikasie gemaak