-
morne du preez het ‘n nuwe publikasie gemaak
as jy draai by die kaap
mag jy tog so rustig slaap
en jou voete in die sand
speel saam golfies gestrandbly windjie waai, bly die windjie swaai
soet in die blou
hier is die wêreld vir jou[…]Wees die eerste om hiervan te hou!geen kommentaar -
morne du preez commented on the post, swart
Kragtige mooi vers. Bly om jou werk op Ink te kan lees Von.
Wees die eerste om hiervan te hou!geen kommentaar -
morne du preez commented on the post, Veto (Silwer)
Ek vind die gedig besonders gepen. ‘n Hartseer wat uit die spreker kom maar een van “ek is oor dit” en dan maar net my gevoelens tenoor jou minagting.
Wees die eerste om hiervan te hou!geen kommentaar -
morne du preez het ‘n nuwe publikasie gemaak
In hierdie huis waar ons kom lê
en soggens ons gebede sê
is daar vele kamers van belang
maar net een waar ons ‘n lig moet hang.©Morné du Preez
Wees die eerste om hiervan te hou!geen kommentaar -
morne du preez het ‘n nuwe publikasie gemaak
hoeveel keer moes jy jouself verskeur
dapper stapper stadskind?vir die omkeer
voor die verweer
voor fakkels van vergeet
in die verdowende rinnewasie …[…]Wees die eerste om hiervan te hou!geen kommentaar - Laai meer plasings
onlangse publikasie
Kuier by die Kaap (Goud)
- 17 Oktober 2022
Huis (goud)
- 17 Augustus 2022
Exodus van ‘n stadskind (goud)
- 17 Augustus 2022