Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Meermin se profiel

Basiese Profiel

Eerste naam

Sirena

Van

de los Océanos

Geslag

Vroulik

INK naam

Meermin

Biografie

‘Time held me green and dying though I sang in my chains like the sea.’
Dylan Thomas: Fern Hill.

Ek is maar net ‘n verlore siel wat orkaan in die lewe se oseaan.  ‘n Meermin in hoopvolle groei na digters-volwassenheid.

Die verloop van tyd knaag van binne en al spreek my penne-vryheid luid soos die dreunende oseaan, bly dit gevange in kettings van sterflikheid.

Indien pêrels uit my pen voortspruit, is omdat dit vir nou bedoel word. Nie vir later nie.

© P.S.  Moet asseblief nie my werkies sonder my medewete (uit)deel nie.

~~ Oseaan-groete  ~~