Jongste aktiwiteit:

  • profiel foto
    Loret
    @loret1972
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Nelmari Barnard

    Nelmari Barnard het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Alles is nie pluis
    in die Paddadys:
    die modderrige vleitjie van
    die Paddadigma Koningshuis

    Koning Paddadigma
    se heerskappy ontspoor
    ambisie tot vernuwing
    het hy lankal reeds verloor

    Prinses Paddadocs[…]

    Paddadysmoles

    Alles is nie pluis in die Paddadys: die modderrige vleitjie van die Paddadigma Koningshuis Koning Paddadigma se heerskappy ontspoor ambisie tot vernuwing het hy lankal reeds verloor Prinses Paddadocs is te groot vir haar skoene en Koningin Paddanormaal fokus slegs op visioene Die volk is ontevrede oor die prys...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Nelmari Barnard

    Nelmari Barnard het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Nare Waak

    Midde-in die straat
    die geel en swart geveerde
    bekkie wawyd oop
    koppie neig na bowe
    wanhopig val sy kreet
    op dowe mense-ore

    Neffens hom ‘n tweede stel
    geel-swart origamivlerke
    diagonaal d[…]

    Nare Waak

    Nare Waak Midde-in die straat die geel en swart geveerde bekkie wawyd oop koppie neig na bowe wanhopig val sy kreet op dowe mense-ore Neffens hom ‘n tweede stel geel-swart origamivlerke diagonaal deur impak kunstig herrangskik Daagliks speel dit af tragedies in die kleine onopmerklik onbewustelik voor mense-oë, nikssiende Vir die een wat...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Nelmari Barnard

    Nelmari Barnard het ‘n nuwe publikasie gemaak

    ‘n Paaseier het eenmaal
    in ‘n tuin agtergebly
    diep versteek tussen tak en blaar
    maande lank in wind en weer
    papier tot vaal verbleik
    oorgelaat aan die reëlmaat
    van son en maan
    smelt en stol

    Mense bewe[…]

    Pase

    ‘n Paaseier het eenmaal in ‘n tuin agtergebly diep versteek tussen tak en blaar maande lank in wind en weer papier tot vaal verbleik oorgelaat aan die reëlmaat van son en maan smelt en stol Mense beweeg ook met reëlmaat tussen hawens totdat ‘n seuntjie skugter die...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Laai meer plasings
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed