Jongste aktiwiteit:

Verstrengelde Afhanklikheid

Vannag vind ek myself weer in jou arms, Geborge in jou veilige hawe van vrede en rus Soos dit nog altyd moes wees Wanneer ek net weereens, nederig besef Ek is nie altyd sterk en onaantasbaar Soos die lewe dit wil hĂȘ En het jou altyd nodig Om my volledig mens te maak My aan […]

Lees meer

Die Uurglas

Die uurglas 
omgedop, die sand loop stadig uit
 maar ons wil die tyd vertraag, gister so vervaag
 en tog, die vasvang van die tyd
 en gister se onthou, die onvermoё om te verwyt
 die versugting na gister. Die lesse van die tyd, wat om te glo en uit te kryt
 de skadus van onthou, en […]

Lees meer

Najaars versugting

Gooi vir my ‘n blaar
 roes bruin van die jaars verandering, om my te herhinder aan die gisters
 wat groen en vol son was. Mooi en vol geluk, nie net die doodsheid van die winter
 met nat vae dampkolle, om starende straatligte na twaalf. Want die lewe begin eers weer, as die son opkom © […]

Lees meer

Te laat

Toe die flou son sak, die mis verstikkend inrol oor die water
 en die koue my bene binnedring, besef ek, dit is laat
 Laat 
? laat vir die dag, laat vir langs die see sit, laat vir oorbegin, laat vir die voldoening van die lewe en 
 laat vir alles
 Somer kom net eenmaal in […]

Lees meer

Beelde

Jou stem in my ore Jou woorde sag en ragfyn Benewel my sinne Tower beelde op Verder as die buitenste ruim Jou liggaam volmaak Elke ronding perfek Uitlokkend verleidelik Laat my woordeloos dwaal ‘n Drenkeling op droё grond Jou psige vlymskerp Bedink als voor ek kan Laat my altyd wonder Wie trek die toue Van […]

Lees meer

‘n Nuwe Dag

Die kou flou winterson speel plek plek wegkruipertjie oor rant en kloof, laat orals donker skadukolle lĂȘ waar wit ryp, verbete probeer klou. Hoog op, teen ‘n helder sonkol afge-ets
 tussen kierieklapper, raasblaar en mopanie, staan ‘n eensaam Koedoebul sy rykdom en bekyk
 In volmaakte harmonie met die natuur, drink hy die nuwe oggend waaksaam […]

Lees meer

Volmaaktheid

Jou skoonheid eggo langsaam, van elke klip en boom
 en waar jou voete sag neer sit, groei gras in lower groen. Jou skaterlag, weerklink die stil bergstroom se klippe kabbel val, en elke voёl besing uitbundig
 jou stile sag teenwoordigheid. So onlosmaaklik deel van die natuur, want
 Volmaaktheid kom net soms, veral wanneer jy nie […]

Lees meer

Illusie

Vlugvoetig draf jy deur my drome, nag na nag Terg jy speels en sonder ophou, of te wag En al wat oorbly die illusie, van jou daar wees En die reuk, Van jou parfuum © F Jansen van Vuuren

Lees meer

Het ek jou vertel

Het ek jou vertel, hoe die dag na nag verander sonder jou? Het ek jou vertel, hoekom die maan en sterre dof word as jy gaan? Het ek jou vertel, hoekom blomme soms verwelk as jy weg is? Het ek jou vertel. hoekom die lug blouer is met jou naby? Het ek jou vertel, hoekom […]

Lees meer

Transkei

Waar valleie wegval, skielik onder voet verdwyn, en die son sy eerste strale skalks oor berg en rant laat kruip
 Ruik jy die veld, nat van die vroeg oggend geboorte, van ‘n nuwe dag. Ruwe rotse opgestapel, soos rommel in die skadu van die berg, dan wegval na benede en rooi aalwyn, kandelaar en kiepersol, […]

Lees meer
wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed