Jongste aktiwiteit:

  • Palet het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Palet het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Palet het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Palet Lid se profiel foto het verander

  • Palet het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Profiel foto van Palet

    Palet het ‘n nuwe publikasie gemaak

    In die stille huil van woorde
    Loop kronkelpaadjies opsoek na ‘n nuwe hede
    ‘n mooie sonder doringdraad
    Of ‘n leë hart vol smart

    Geluk toegedraai in mos
    Al die hartseer agterlos
    Waar kuddes huppel, vrolik[…]

    Geluk so innig

    In die stille huil van woorde Loop kronkelpaadjies opsoek na 'n nuwe hede 'n mooie sonder doringdraad Of 'n leë hart vol smart Geluk toegedraai in mos Al die hartseer agterlos Waar kuddes huppel, vrolik uitgelate Deur groen sagte gras Die seewind wat roep, in 'n toegevoude skulp...

    lees meer
    Be the first to like this!
    no comments
  • Profiel foto van Palet

    Palet het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Ek wil wegwaai saam met jou, in ‘n warrelwind,
    Stilletjies jou hand vat, al die klein goedjies in jou hart pak
    En aan mekaar belowe, dat ons onperfekte deeltjies
    Al die Donker swart gedagtes weghou

    Wil saam[…]

    Weerbare wonder

    Ek wil wegwaai saam met jou, in 'n warrelwind, Stilletjies jou hand vat, al die klein goedjies in jou hart pak En aan mekaar belowe, dat ons onperfekte deeltjies Al die Donker swart gedagtes weghou Wil saam met jou op die wolke dans,...

    lees meer
    Be the first to like this!
    no comments
  • Profiel foto van Palet

    Palet het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Seisoene draai
    Dagbreek van ‘n nuwe onthou
    Gister se trane wat nog daaraan klou
    Verander die grys in blou
    Toe ek my kerskous weer oopvou

    Ware geloof

    Seisoene draai Dagbreek van 'n nuwe onthou Gister se trane wat nog daaraan klou Verander die grys in blou Toe ek my kerskous weer oopvou

    lees meer
    Be the first to like this!
    no comments
  • Profiel foto van Palet

    Palet Lid se profiel foto het verander

    Be the first to like this!
    no comments
  • Profiel foto van Palet

    Palet het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Jou tydlose prag,
    op jou eenspoor pad
    Klim jy die steiltes uit
    Tot jou stoom verdwyn in die sproei van die mis
    Langs geroeste lyne, van vergete treine

    Tydlose trein

    Jou tydlose prag, op jou eenspoor pad Klim jy die steiltes uit Tot jou stoom verdwyn in die sproei van die mis Langs geroeste lyne, van vergete treine

    lees meer
    Be the first to like this!
    no comments
  • Laai meer plasings
Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Palet het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Palet het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Palet het ‘n nuwe publikasie gemaak