Stil vers Wanneer jy kom hoef jy nie op ‘n wolk te sweef of jou te klee in sagte sy nie jy hoef geen lied aan my te wy nie geen sagte lig is nodig nie en ‘n ster hoef jou nie flonkerend te volg nie jou silhoeët hoef nie in westerlig of oosterlig of […]
wag asb.