Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Robynne se profiel

  • Ai, Woordsmous, hoe lees ek seer verlange in hierdie pragtige beeldende stuk. Die woorde vang die oomblik van verlang so eg vas en maak dit absoluut tasbaar.
    Dit is ‘n besonderse stuk werk, soos altyd!

  • Buite ‘n velhulsel talm
    ‘n gees,
    wyl woede wat walg weergalm
    deur dekades van dood wees,
    skeur ‘n geslote handpalm
    ‘n belaaide emosfeer.

    Veg vir ‘n reg – vir nét een!
    Gil om net te kan leef!
    Skree[…]