Ou Piet en tant Miems © 2026 Ryno du Plessis. Alle regte voorbehou. Piet het altyd bale gelaai op sy roomwa, ‘n geskenk van sy oorlede skoonma. Geen tant meer oor, lag ou Piet van oor tot oor. Daardie dag sal hy nooit vergeet. Vrag gelaai, spartel ou Piet om by die mark af te […]
Gekraakte wêreld Modder skilfers, uitgestrek. Veld waar water eens ’n weg kon baan. Dorre grond — die wêreld het gekraak. Onder my skoen gee die aarde mee. In ons eens goeie planeet, waar jy goed en kwaad kon meet, lê skilfers van ’n wêreld in mense se harte. Trane het gevloei,seer en vrees het almal […]
Glinster tussen die krake Patrone van eens water, nou ’n pan vol skilfers. Stilte breek deur die geluid van kraak. In ’n gekraakte wêreld blêr stemme van gister soos die krake onder my. Dor en verlore lê ’n teken van water nou verlore. Daar, doer in die gekraakte wêreld, glinster ’n groen grassie tussen […]
Verblind deur jou mooie glans, in jou lig wou ek dans, geglo aan nog ’n kans. My bes het ek gedoen, probeer skitter in die donker nag. Van jou ontvang ek al my krag. Uitgelewer aan die son, vind jy wel ñ weg om saans in die donker te kan hang. ñ Wêreld van jou […]
Moedverlore-vlakte Ryno du Plessis 2026 Agter die berg, op Moedverlore-vlakte, het selfs die reën gepak en trek. Gras smeek en bome bid vir drie druppels water. Die windpomp, hy het jare terug al ophou werk. Vaál en alleen staan ‘n bedelaarshuisie wat vra vir net ‘n bietjie seën. Sou die pad jou ooit daarheen lei […]
Ousie Liesie Ryno du Plessis 2026 n Vrou altyd op ‘n missie, haar hande staan vir niks verkeerd. Soggens vroeg voor die son opkom, is sy reeds aan die blom. Wasgoed met die hand gewas, netjies opgehang Met ‘n glimlag roer sy haar pot sy weet vanaand eet sy heerlik aan haar askoek en sop. […]
Skadu van geluk 2026 Ryno. Alle regte voorbehou. Soos elke mens wens ek vir daai diep liefdesuur. Hier in my bors brand die hitte van liefde, gloeiende vlamme. Waar loop my liefde in die donker nag? Sal jou lig dalk op my pad val met ‘n bietjie glans? Is wense regtig swart, of is daar […]
Skadu van geluk 2026 Ryno. Alle regte voorbehou. Soos elke mens wens ek vir daai diep liefdesuur. Hier in my bors brand die hitte van liefde, gloeiende vlamme. Waar loop my liefde in die donker nag? Sal jou lig dalk op my pad val met ‘n bietjie glans? Is wense regtig swart, of is daar […]
Toeka se dae â—‹ Ryno du Plessis 2026 Goeie ou dae toe musiek nog sin gemaak het, bure suiker kon ruil en die dominee nog huisbesoek gedoen het. Kerke vol, tronke leeg en Crocs nog nie bestaan het nie. Goeie tye toe dames nog bestaan het, voor mans se boude op hul hakke gehang het. […]
Die Berg Met My Naam Op 2026 Ryno. Alle regte voorbehou. ” n Swart, donker berg lê voor jou uitgestrek. Hoe sal jy oor hom kom? Die donker van die lewe suig jou in, ‘n persoonlikheid van voorgee bied Jy aan. So graag wil jy uitstaan in ‘n vreemde wêreld, jy doen jou bes om […]