Dit het alles begin toe iemand onlangs skaamteloos kla oor hulle kind se skoolkonsert wat kwansuis ân “flop” was. Ek moes dadelik binnensmonds lag. Hulle weet duidelik nie wat ân skoolkonsert-katastrofe is nie. My gedagtes het onmiddellik teruggeflits na 1987, toe ek ân onskuldige Graad 1-meisie in die B-klas was. In daardie dae was daar […]

