Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Tearlach se profiel


  • soos weke verby gly
    verflou die winter gees
    wit en geel word die duine
    geverf soos ‘n rou doek wat
    nou skielik sy rou verloor
    met vrolike klanke wat
    trippelend die note
    oorskryf in lente
    se heerlike g[…]


  • soos die see se deining
    soos die golwe se reëlmaat
    soos die seisoene verander
    die maan en die son draai
    soos die aarde beweeg
    soos mense gebore
    getoë en getroud
    raak en sterf
    so is a[…]


  • uit ribbebeen is jy gevorm
    geskep omdat die mens iets geskort het
    alles wat die man geskort het is in jou gemaak
    volledig is jul saam geskep uit die stof van die aarde
    saam is julle na die beeld van die[…]


  • te soet:

    droë vrugtekoek
    bedek met glinsterende
    krale op spierwit geysde suiker
    kraak as jy dit in skywe sny
    proe frank op die tong
    en gee sooi brand
    op die koop toe

    onkunde:

    vaar uit oor die[…]


  • Sy woorde
    weergalm steeds
    oor die golwe by die see
    moet nooit die Gees van God
    bespot of verloën nie
    selfs in die mees
    verligte eeu
    van mens
    se verval
    kan dit net
    slegte gevolge
    ewige verwarring
    aan[…]


  • wanneer jou daaglikse brood
    in krummels van iemand se tafel
    moet afval om by jou te kom

    mense wat net van aalmoese leef
    mag hulle nog daarvan deel aan ander
    sal dié wat goed is vir hul nog gee

    die[…]


  • onder wolk bedekte hemel
    suis daar koue winde
    alles moet buig daarvoor
    blare en takkies vries
    swaar word die wit drag
    van sneeu wat dit buig
    oop water dein onrustig
    wit toppe wat versplinter
    jaag die[…]


  • uit die duister nag
    breek die stem soos ligstrale
    eers vaag en geel oor die baai
    dan onmiskenbaar helder wit
    met die mirakel van kleure
    om die ronde spierwit son
    soos my hart soek na Lig
    so herken my siel[…]


  • deur branders se geluide
    klink stemme helder op
    spreek van onrustige tye
    sleur woorde wat refrein
    van die daaglikse gebeure

    oor sosiale media weerklink
    stemme van vals boodskappe
    opruiende gedagtes[…]


  • die see roer onrustig
    na weke se geskommel
    in die koue fronte se sterk wind
    oral op die strand lê tekens
    van weefsel en skulpe
    los geskeur van hul
    tuiste onder die
    branders

    my siel draal onrustig
    na[…]


  • grysaard
    hou jou by jou
    ouderdom
    stil en
    op
    jou knieë

    sodra daar
    probleme kom
    vra mense vir gebed
    gebed groepe word
    geaktiveer en dit
    gons van gebed

    grysaard
    leer jou kinders
    en kleinkinders[…]

  • dankie: vir elke asemteug
    vir elke oggend son
    vir elke reëndruppel
    vir elke ontluikende blom
    vir elke eerlike glimlag
    vir elke mooie woord
    vir al die mooi mense om my
    vir elke oomblik van[…]


  • sy, hy en hulle was
    nou is hulle nie meer
    mooi die herinneringe
    sag die liefde van
    vriendskap
    wat nou
    net
    stadig
    vervaag
    in die sleur
    van elke
    nuwe
    dag

    ©Teárlach

  • Tearlach commented on the post, tokkel 1 maand, 3 weke gelede

    Dankie Anze


  • weeskind, vrees kind
    onder dekmantel ingevoer
    so pragtige dogter en liefdevol
    in die oog van elke jongman
    vang die oog van koning
    die appel van sy oog

    weeskind, vrees kind
    ontnugterde vors verander
    so[…]


  • onderstebo
    met wortels na bo
    duisende jare ervaring
    van oorleef in dorre veld
    klipperig, knopperig geknoes
    staan die lewegewende stam
    wat water gee aan dorstiges
    kos gee aan dier en mens
    lewende[…]

  • Tearlach wrote a new post, tokkel 2 maande gelede


    tokkel – tokkel
    my twee vingers
    letters op sleutelbord
    woorde wat soms geen sin
    maak verskyn uit takelwerk
    van breinselle wat vloeibaar
    geluide probeer maak
    in andersins stil
    wêreld waar
    min ge[…]

  • Tearlach commented on the post, van môre 2 maande gelede

    Baie dankie Vlooi

  • Tearlach wrote a new post, organies 2 maande gelede


    saam met jonk wees
    het feeste gekom
    jare gelede
    op die ou
    manier
    eers
    baie sweet
    met spoed lope
    teen die heuwels
    daarna afspoel
    in koue stort
    en dan bier
    by die vat
    so organies
    was dit dat[…]

  • Tearlach commented on the post, reën 2 maande, 1 week gelede

    Baie dankie Anze

  • Laai meer