Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Wietie-b se profiel

Basiese Profiel

Eerste naam

muhammad

Van

plaatjies

Geslag

Manlik

INK naam

Wietie-b

Biografie

ons is n jong musiek groep van beaufort wes .ons word wel geken as “TNG” the next generation.ons maak musiek in engels en afrikaans en het ook n smaak vir xhosa ons hou van drama opvoer en ons werk ook met n groep dansers namens NO-LIMITZ. ons het al met verskei kunstenaars geontmoet van local tot internasionaal.ons het al opgetree op baie stages en gemeenskap aktiviteite soos youth agains crime ,skole ,colleges en clubs .ons het ook al 4plekke buite ons dorp besoek soos klwersvlei ,marrysburg ,nelspoort en touws rivier .ons het ook met early-B 2keer al ontmoet .ons is die weners van 2015 marathon beaufort wes beste rapers .ons was ook deel van die jaar se straat predekante van hemelbesem , Yoma en die hooflig .ons groep leier het 2de plek ge eindig en n R800 gewen .ons het ook 2015 ons eerste trofee gewen plus n R500 .ons het die liefde vir afrikaans musiek en skryf ons eie lietjies .ons doen ook drama opvoerings en oefen daans vir ons eie musiek videos .ons plane vir 2018 is om ons eerste ghoema toekening te kry vir beste nuweling en beste groep van die jaar.ons was ook deel van cupidsedaction om n sponsorship oorsee te kry van die nederlanders namens frends of stars intheir eyes.

Verjaarsdag

2019-09-19