Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Vera Booysen
Biografie
Versot op lees, skryf en boeke… Mal oor passievolle, eerlike skryfwerk. Nie ‘n jambek (konstant soetsappig) nie. Skryfwerk moet my binneste roer. Dit moet een of ander emosie losmaak. Dit moet spreek van ondervinding en eerlikheid.
