-
Viooltjie commented on the post, Die Skildery
Goeie werk. 😊
Wees die eerste om hiervan te hou!geen kommentaar -
Viooltjie het ‘n nuwe publikasie gemaak
(goud)
Tóé wou ek weer skryf: oor hoe nagte lewe
as skopsuile in die donker roep
en as jakkalswelpe huil,
hoedat die kras van honger meeue
in die holte van my oor kan skuil,
dat ek die fluitsang van ’n sui[…]Wees die eerste om hiervan te hou!geen kommentaar -
Viooltjie het ‘n nuwe publikasie gemaak
op ’n ander Karoonag
het die maan bloed gebloei;
roes het haar wang
in die donker gegloei
wat is dit dan
aan die maan en haar lig –
sy heel jou, sy breek jou
sy word ’n gedig
wat binne jou sluimer
en wag op ’n wo[…]Wees die eerste om hiervan te hou!geen kommentaar - Laai meer plasings
onlangse publikasie

Net na dagbreek het ek jou vers gelees
- 30 Julie 2020

Bloedmaan-Karoo
- 29 Julie 2020

Vlugtend
- 15 Julie 2020