Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Basiese Profiel

Eerste naam

Marie

Van

Boynton

Geslag

Vroulik

INK naam

Vlooi

Biografie

//bietjie meer ek

Ek bedryf my lewe intuïtief.  Ek hou van fantasieë en om uit die boks uit te dink.

Soms is dit vir my moeilik om ek te wees, ek is verskriklik ongeduldig veral wanneer ek groot droom.

Ek huil maklik, en ek is ʼn baie nuuskierige mens as dit kom by my “close mense” en is soms ʼn overload.

Grimering irriteer my “maar my vel ook”

Ek wil stil wees “maar nie vir te lank nie”

En ek hou van praat, ek dink bietjie te veel!

Verjaarsdag

1985-07-15