Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Wietzke
Biografie
Ek is in die deel van my lewe waar ek werklik begin sin maak van die lewe en terselfdetyd in chaos oorleef. Ek het twee pragtige kinders en is getroud, ons woon in die dorre Noord-Kaap.
Ek het op ‘n plaas in Noordwes grootgeword, waar my oupa in 2008 vermoor is.
Ek is baie nuuskurig oor die menslike psige en hoe die wêreld gesien kan word agter ‘n glas muur.