Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
WILHELMINA M.
Biografie
Woorde vind my sedert vandat ek ‘n kind was. Met geleenthede oor jare het ek geskryf, meestal korter skryfsels, gedigte en sosiale kommentaar en met tye glad nie agv werk of verantwoordelikhede. Ek is weer besig om op dreef te kom. Ek is mal oor ons taal Afrikaans.