-
Woordsmous het ‘n nuwe publikasie gemaak
Soos ‘n gewonde duif was sy
wat bewe in haar seerkry en haar vrees
die ongenooide bitter gas
wat stadig homself versadig aan haar vlees
en sy, die een met liefde in haar hart
en soveel deernis vir haar liefde in s[…]Wees die eerste om hiervan te hou!geen kommentaar -
GEDAGTES en
Woordsmous is nou vriende
Wees die eerste om hiervan te hou!geen kommentaar -
Woordsmous het ‘n nuwe publikasie gemaak
Wanneer jou lyf se simfonie
adagio in c mineur
en myne saamsleur
in die suiwer note van die minuet
dan sweef ons saam, ons liggame versmelt
andante in die tango, smeulend groei die ritme
allegretto tot allegro as[…]Wees die eerste om hiervan te hou!geen kommentaar -
Woordsmous het ‘n nuwe publikasie gemaak
My kyk nooi jou uit
om teen my bors te kom lê
sodat my hart jou kan vertel
wat ek in nie in woorde kan sê
© Anton Bosch 04/01/2020Wees die eerste om hiervan te hou!geen kommentaar -
Woordsmous het ‘n nuwe publikasie gemaak
Kaalvoet staan ek voor jou
my hoof is onbedek,
my hart is in my hande,
my liefde onbevlek.
Jy vra wat’s my begeerte,
wat wil ek hier kom kry,
ek antwoord uit my hart uit,
dis altyd maar net jy…
want dis ‘n kaalv[…]Wees die eerste om hiervan te hou!geen kommentaar - Laai meer plasings
onlangse publikasie

Elegie aan Carma Shaw
- 25 September 2020

Dans van die Liefde
- 16 Januarie 2020

‘n Nota op jou kopkussing (18)
- 14 Januarie 2020