Jongste aktiwiteit:

Basiese Profiel

Eerste naam
Van
Geslag
INK naam

Zurica

Biografie

Ek, as skrywer is charismaties en ‘n ewige optimus. ‘n Enkel mamma van 2 pragtige dogters wat die ultimum kroon op my hoof is. Hulle is die as waarom my wêreld draai. Ek is woonagtig in die mooie Wes-Kaap… ‘n kreatiewe wese wat piñatas bou, mal is oor self-help DIY’s. Poësie en Prosa is my passie. Ek dank ons God en Vader vir elke talent wat ek kan gebruik om ‘n saadjie of voetspoor in bekendes en onbekendes se siele te plaas. Soms is woorde al wat jy nodig het om aan vas te hou om weer vorentoe te gaan.

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed