Jongste aktiwiteit:

LEERMEESTER

Die lewe n meester in asemhaal
keuses se kraampyne wat ego in verwyte
bergpieke bring vervulling oorwinning
terwyl verkwiste munte se nagedagtenis
toegedraai in trane teen jou wange le
note het hul skaduwee in jou handpalms gelos
hul voetspore net herrinneringe van jou bank balaans wat was
jou selfverwyt beloftes lag in die skadus van die nag
terwyl jou oe voos neerbuig in n vraagteken toe gevou
sal jy die les van gister se hongerte onthou




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed