Jongste aktiwiteit:

Lewe le^ wyd oop vir ons

Die lewe le^ wyd oop vir jou!! Oop toekoms met uitdagings en keuses wat wag. Meningsvraag is of dit werklik so maklik is om dit vir ons nuwe generasie vandag te vertel hiervan.. Sal hulle luister?
Na matriek is die lewenspaaie vir jongmense n’ oop veld van keuses. Studeer of eers rus jaar om te help met keuses vir hul toekoms. Andere meld die jaar as n’ lui jaar of regtig rus jaar na harde werk in matriek jaar.
Feit bly staan dat die beste is om iets te doen vir jou toekoms. Reeds op skool antwoorde kry vir jou loopbaan en toekoms.
Wonderlike voorbeeld van die mening is my seun leon. Baie goed gedoen op skool en matriek almal trots gemaak. Hy het sy matriek geniet. Na matriek weet hy nie watter loopbaan hy wil volg nie of watter vakke pm te studeer nie. Leon gaan vir rusjaar na Abundant Grace ministries in Potchefstroom waar hy hom uitleef. Leer van kerk, adminwerk en kamerawerk doen , musiek op verhoog ens. Preke luister en leer , saam bid vir siekes en stilword voor God. Hy bly 2 jaar te ministry en kom terug onseker of hy paramediese rigting gaan doen of onderwyser. Bid saam daaroor en voor ons kan wonder is leon wiskunde onderwyser by christen skool. Na jaar wat nie altyd maklik was nie besluit Leon hy gaan skool los en is nie onderwyser nie maar eerder evagelis en badank te skool . Leon kry alles reg vir sy maand toer na Tanzania. Beplanning soos oop boek wat feite bevat hoe hy weer kan gaan na die maand te Tanzania. Alles loop reg vir Leon vir sy besoek te Tanzania.
Belangrik vir ouers, al is Tanzania ver en wonder of dit sal werk is God in beheer. Ouers moet net nie in sy pad staan van drome en ideale nie. Ouers kan hul kind vir altyd verloor oor hul oorbeskermende keuses.
Ondersteun en respek vir kind se keuses. Bly leerproses , seer en belangrik.
Ouer geslag mense meen dat hulle al verkeerd of nie gekies het aan keuses is dit nou die nuwe generasie se beurt. Ons kan nie inmeng of redeneer daaroor..
Dit bly n’ feit dat die lewe wel oop voor jou le^ om met regte keuses dit te geniet. Lewe vir elke dag in dankbaarheid vir jou regte keuses.




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed