Jongste aktiwiteit:

Lustelike Liefde

Liefde vou om
ń lewende split
breek in
die dou vog van ewige lus.

Dryfkrag word bewys
vertoon as sagte woede
in die smeeulende
voue van liefde.

Liefde oor die in jare
bly steeds vloed
as rooi en
warm bloed.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed