Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Mens in die spieël

Deur IronLady
Datum gepubliseer: 27 Junie 2021 Aantal woorde: 31 69 Kere gelees 1

Dele van my gebreekte hart
splinter aan klein skerwe
die beeld roep en tart
sny net al dieper kerwe
ek sien hoe huil
die mens wat in die spieël skuil




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 45
Kommentaar telling: 11

Dink woorde is die mooiste en beste ding in die heelal. Hou van opbouende kritiek.

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 156 gaste aanlyn

Bydraes – Argief