Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: more

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 10 Mei 2021 Aantal woorde: 63 259 Kere gelees 3


môre is ‘n treksel van vandag
gister is vergete blare wat wegwaai
nou is die tyd om te lewe en te geniet
dit wat jy het – nie dit wat jy graag wil hê
maak elke oomblik onvergeetlik mooi
rein soos die silwer soom op strand
wat vertel van alles daar ver agter
maar ook beloftes dra vir môre

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 1144
Kommentaar telling: 145

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 184 gaste aanlyn

Bydraes – Argief