Jongste aktiwiteit:

My liefde is net vir jou.

Kom deel saam met my
die Rose tuin van liefde
met elke pluk in liefdesgeluk.

Geel rose, liefde net vir ons.
Rooi rose, hartseer is ook deel van ons.
Pienk rose, babavoetjies so fraai.
Wit rose, ons edelheid is vir ewig.
Al die bont rose, deel ons in God’s verbond.

29/04/2014 om 14h00.




6 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed