Jongste aktiwiteit:

ʼn Gelukkige triomf.

Hier is jy alleen
die onbruikbare een
hoe kyk hulle na jou lê
geen een wil iets sê.

Jy alleen word al meer —
met die geheue wat nie meer
en al hoe meer onuithoudbaar te veel
dit het begin toe kinders nie meer skeel!

Dit alles oorrompel jou gemoed,
maar die verwyt bly net eis,
niemand voel meer iets vir jou gemoed,
vir die één wat op ʼn tyd alles bied wat ons eis.

Die innerlike was besig om te knak,
met ʼn wil om nie meer te veg,
en die hart wat ook nie meer traak,
en dít dat niemand meer probeer beveg.

Daardie lewensankers is verskeur,
waar die liefde eens deurvleg was—
en ons Hemelse Vader heel die skeur,
met Sy liefde en bloed, word ons gewas.
Onvoorspelbaar is alles vir die mens.




6 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed