Jongste aktiwiteit:

‘n Luisterstukkie uit “Eens… Verhale, Mites en Legendes van Feërie”

Hallo almal!

As jy by die Gala aand was in 2019, het jy alreeds hierdie storie gehoor… maar dis altyd lekker om weer na sulke goed te lusiter! Hierdie video was my prys as Verhaal Skrywer van die Jaar 2018.

Ek’s nie seker of die video gaan laai nie, so gaan gerus na YouTube hier: https://youtu.be/wWt64IjEqdY
of my na die blogpost oor “Eens… Verhale, Mites en Legendes van Feërie” hier: https://www.ronelthemythmaker.com/book-club-questions-once-tales-myths-and-legends-of-faerie-books-fantasy-ya/

Geniet!

L.W. “Eens… Verhale, Mites en Legendes van Feërie” het die derde INK skryfkompetisie in 2017 gewen.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed