Nag, o stille nag!
Snakke breek deur die lyf vulkaan
in die nanag se stille staan
daar hoor ek my eie gedagte
onder die Orion se ligte
in my eensame verborge bitterheid
in jou als teenwoordigheid
aandadig lê ek tussen lakens
saam beklaag ons die skanse
om my smarte te help verdrink
in ewige stiltes…
Terwyl ek vertrou
in stille hoop…
4 Kommentare
-
-
Anze
Jy het die wonder van die nag mooi vasgepen
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
neels
die nag is my beste werkstyd