Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: nuwe lewe (SILVER)

Deur Marlene Erasmus
Datum gepubliseer: 31 Augustus 2021 Aantal woorde: 62 127 Kere gelees 3

nuwe lewe

ongerepte sneeu op ʼn perfekte Wintersdag
reinigende reën bring nuwe lewenskrag

Lente geklee in nuwe bloeisels: nuwe lewe
seisoene met vallende blare is vir ons gegewe

helende Herfs getooi in oranje, goud en rooi
vir ons is uitgelê die verloop van lewe – mooi

Somer word geklee in sonskyn en vreugde
so het elke seisoen beslis sy eie deugde

©Marlene Erasmus
31/08/2021




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    2 September 2021

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Augustus 2021 – As die blare val projek

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 99
Kommentaar telling: 5

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 199 gaste aanlyn

Bydraes – Argief