Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: oktobervreugde (Silwer)

Deur Elmarie Nienaber Van Kampen
Datum gepubliseer: 12 Oktober 2021 Aantal woorde: 46 92 Kere gelees 4

om van vreugde oor die mooiste maand
kaalbas te sing en dans
tollend in die reën – sonder ‘n sambreel –
onbesorg en vry
behoort nie ‘n skande -of ‘n sonde – te wees nie
eerder ‘n viering van mens én natuur:
rou, eerlik, mooi




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    13 Oktober 2021

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Oktober 2021 – Akrostiese projek

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 30
Kommentaar telling: 14

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 194 gaste aanlyn

Bydraes – Argief