Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: ontsnap

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 28 April 2021 Aantal woorde: 52 72 Kere gelees 3


oor die nuus
een-en-dertig ontsnap
los geveg met bewapendes
oral begin vrees oop brand
waar gaan hul volgende
toeslaan daarmee

reg en geregtigheid
verwater soos idees verkrummel
geen beheer of wil meer oor in gereg
geen gewete wat nog saak maak
geen verantwoordelik neem
net nog nuwe slagoffers

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 1127
Kommentaar telling: 142

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 364 gaste aanlyn

Bydraes – Argief